Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:27 Die Boodskap (DB)

As hierdie volk elke keer Jerusalem toe moet gaan om daar in die tempel te gaan offer, sal hulle weer vir Rehabeam van Juda wil dien. Dit sal my einde beteken. Hulle sal my doodmaak en na Juda terugkeer.”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:27 in konteks