Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:24 Die Boodskap (DB)

‘Moenie teen julle broers in die noorde gaan veg nie. Gaan liewer terug, want alles het volgens my wil gebeur.’” Al die manskappe het net daar omgedraai en teruggegaan huis toe.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:24 in konteks