Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 12:2 Die Boodskap (DB)

Toe Jerobeam die seun van Nebat van hierdie groot volksbyeenkoms hoor, is hy onmiddellik uit Egipte weg. Hy het destyds soontoe gevlug omdat Salomo hom wou doodmaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 12

Kyk 1 Konings 12:2 in konteks