Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:38 Die Boodskap (DB)

As jy mooi na My luister en volgens my wil leef, sal dit met jou goed gaan. As jy ’n koning soos Dawid is, sal Ek altyd naby aan jou wees. Ek sal jou koningskap voorspoedig maak en Ek sal sorg dat iemand uit jou nageslag altyd oor Israel regeer. Ek sal vir jou doen wat Ek vir Dawid gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:38 in konteks