Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:36 Die Boodskap (DB)

Een stam sal nog oorbly en Salomo se nageslag sal daaroor regeer. Soos Ek belowe het, sal daar altyd een van Dawid se nageslag in Jerusalem regeer. Jerusalem is die stad wat Ek gekies het en dit is die plek waar Ek aanbid word.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:36 in konteks