Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:24 Die Boodskap (DB)

Dit het in die tyd gebeur toe Dawid vir Hadad-Eser verslaan en sy Siriese bondgenote vernietig het. Reson en sy manne is toe vinnig daar weg en het in Damaskus gaan bly. Daar het hulle hom koning van Sirië gemaak.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:24 in konteks