Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:22 Die Boodskap (DB)

“Hoekom wil jy teruggaan?” het die koning verbaas gevra. “Het ek dan iets verkeerds gedoen?” “Nee,” het Hadad gesê, “laat my asseblief net gaan.” Hadad is daar weg. Hy het toe die koning van Edom geword. Hadad het Israel gehaat.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:22 in konteks