Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:20 Die Boodskap (DB)

Sy het vir Hadad ’n seun gegee wat hy Genubat genoem het. Genubat is deur die koningin grootgemaak en het net soos die ander seuns van die koning geleef.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:20 in konteks