Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:2 Die Boodskap (DB)

Salomo het vir hulle lief geraak en met hulle getrou al was die Here daarteen gekant. Hy het Israel altyd gewaarsku om nie met dié vroue te trou nie. Hulle kon Israel baie maklik van die Here af wegrokkel en hulle ander gode laat aanbid.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:2 in konteks