Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:18 Die Boodskap (DB)

Hulle het deur Midian by Paran aangekom. Daar het ander mense ook by hulle aangesluit en hulle is saam daar weg. Toe hulle in Egipte aankom, is hulle reguit na die koning toe. Die koning het vir Hadad ’n stuk grond met ’n huis gegee en hom van kos voorsien.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:18 in konteks