Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 11:11 Die Boodskap (DB)

Die Here was seergemaak en kwaad vir Salomo. Hy het toe vir hom gesê: “Jy het doelbewus jou verhouding met My verbreek. Jy wil nie meer my gebooie gehoorsaam nie. Ek gaan daarom jou hele koninkryk van jou af wegneem en dit vir een van jou amptenare gee.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 11

Kyk 1 Konings 11:11 in konteks