Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:19 Die Boodskap (DB)

Die troon het ses trappe gehad waarmee ’n mens tot bo kon loop. Die troon se kopstuk was rond en by elke armleuning het daar ’n groot beeld van ’n leeu gestaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:19 in konteks