Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:10 Die Boodskap (DB)

Sy het toe vir die koning al die geskenke gegee wat sy saamgebring het: 4  000 kilogram goud en ’n groot hoeveelheid juwele en speserye. Niemand sou ooit weer soveel en sulke goeie geskenke ontvang nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:10 in konteks