Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 3:12 Die Boodskap (DB)

Titus, ek sal binnekort vir Artemas, of dalk vir Tigikus, na jou toe stuur om jou te kom help. Sodra een van hulle daar is, moet jy asseblief vir my kom kuier. Ek bly in Nikopolis oor vir die winter. Kom hiernatoe.

Lees volledige hoofstuk Titus 3

Kyk Titus 3:12 in konteks