Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 2:3 Die Boodskap (DB)

Praat ook met die vroue in die kerk wat al ouer is. Sê vir hulle dat hulle lewe moet wys dat hulle die Here ken. Hulle mag niks leliks van ander mense sê nie. Hulle mag ook nie te veel drink nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 2

Kyk Titus 2:3 in konteks