Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 2:15 Die Boodskap (DB)

Titus, al hierdie dinge wat ek vir jou in dié brief skryf, moet jy aan die ander gelowiges meedeel. Doen dit met die gesag wat die Here aan jou as geestelike leier gegee het. Praat mooi met hulle. Wanneer dit nodig is, moet jy ook streng wees. Vat die sondaars vas. Moenie toelaat dat mense met jou spot of op jou neersien nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 2

Kyk Titus 2:15 in konteks