Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 2:10 Die Boodskap (DB)

Ook moet hulle nie dinge steel nie sodat ander moet kan sien dat hulle in alles eerlik en betroubaar is. Dan wys hulle dat hulle geloof nie net ’n klomp dooie reëls op papier is nie. So word die leer oor ons wonderlike God en Verlosser nog meer aantreklik.

Lees volledige hoofstuk Titus 2

Kyk Titus 2:10 in konteks