Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:8 Die Boodskap (DB)

Sy huis en hart moet altyd oopstaan vir ander gelowiges, al ken hy hulle nie. Dit moet vir hom ’n groot vreugde wees om goeie dinge vir ander te doen. Hy moet nugter en beheersd wees. In alle omstandighede moet hy reg optree. Hy moet leef soos die Here wil hê. Hy moet homself goed kan beheer sodat die sonde geen houvas op sy lewe kry nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:8 in konteks