Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:2 Die Boodskap (DB)

Dit bring groot sekerheid in hulle harte dat die ewige lewe op hulle wag. Nog lank voordat die wêreld daar was, het God al beloof dat Hy vir almal wat in Hom glo, ’n groot geskenk het: die ewige lewe!

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:2 in konteks