Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:15 Die Boodskap (DB)

As die Here ’n mens vrygemaak het, hoef jy nie meer al die wette en reëls van daardie mense te gehoorsaam nie. Hierdie mense en ander ongelowiges is die gevangenes van hulle selfgemaakte “godsdiens”. Hulle kom dit nie eens agter nie, want hulle gedagtes is in die mag van die sonde. Hulle sondige geaardheid maak dat hulle verkeerd dink.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:15 in konteks