Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:13 Die Boodskap (DB)

Hoe reg was hy nie! Daardie mense wat die goeie nuus verdraai, moet jy asseblief vasvat. Sê hard en duidelik vir hulle dat hulle op die verkeerde pad is. Dalk maak dit hulle oë oop sodat hulle reg in God kan begin glo.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:13 in konteks