Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:10 Die Boodskap (DB)

Daar is baie mense wat in opstand is teen die gesag van die Here. Dis veral diegene wat vroeër aan die Joodse geloof behoort het wat nou die grootste klomp kaf praat. Boonop beïnvloed hulle baie ander mense om dit te glo.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:10 in konteks