Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:5 Die Boodskap (DB)

Groot name soos Abraham, Isak en Jakob was hulle voorouers. Boonop het die Messias uit hulle midde gekom. Dit is Hy wat nou as God oor almal heers. Hy moet geloof word. Nou en vir altyd. Vir seker!

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:5 in konteks