Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:33 Die Boodskap (DB)

Dit is waar wat Jesaja oor hulle geskryf het: “Oppas! Ek het ’n groot rots daar op die berg Sion, die plek van verlossing, neergesit. As jy nie mooi kyk nie, gaan jy daaroor val. Hy is ’n rots wat vir baie mense aanstoot gee. Elkeen wat in Hom glo, sal nooit oor Hom struikel of val nie.”

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:33 in konteks