Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 9:30 Die Boodskap (DB)

Wat is ons gevolgtrekking oor dit wat ons gesê het? Dít: mense uit ander volke wat nie eens probeer het om in die regte verhouding met God te kom nie, leef nou in vrede met Hom. God het hulle van hulle sondes vrygespreek omdat hulle in Hom glo.

Lees volledige hoofstuk Romeine 9

Kyk Romeine 9:30 in konteks