Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:18 Die Boodskap (DB)

Ek weet alte goed dat ek ’n sondaar is. Nêrens in my liggaam skuil daar ’n enkele stukkie goed nie. Want ek wil bitter graag doen wat reg is. Maar ek kry dit eenvoudig nie reg nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:18 in konteks