Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:7 Die Boodskap (DB)

Ons ou self, wat van vroeg tot laat agter elke sonde aangeloop het, is nou morsdood en begrawe. Daarom is ons nie meer slawe van die sonde nie. Sonde het mos nie ’n houvas op iemand wat klaar doodgegaan het nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:7 in konteks