Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:3 Die Boodskap (DB)

Julle onthou wat by die doop gebeur het, of hoe? Toe ons in die Naam van Christus Jesus gedoop is, het ons deel geword van alles wat met Hom by die kruis gebeur het, van sy dood af tot by sy opstanding.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:3 in konteks