Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:19 Die Boodskap (DB)

Verskoon maar dat ek so ’n alledaagse beeld gebruik. Dalk help dit julle om te begryp wat ek sê. Vroeër het julle julle oorgegee aan al wat sonde is. Met groot oorgawe het julle alles gedoen wat boos en sleg is. Nou moet julle met dieselfde oorgawe doen wat reg is. Leef soos mense wat eenkant geplaas is om God voltyds te dien.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:19 in konteks