Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:13 Die Boodskap (DB)

Moenie dat ’n enkele liggaamsdeel van julle ooit in diens van die sonde staan nie. Nee, gee julle lewens vir God, van kop tot tone. Onthou: Hy het julle saam met Jesus uit die dood laat opstaan. Doen net wat God sê met elke krieseltjie krag in elke liggaamsdeel van julle.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:13 in konteks