Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:21 Die Boodskap (DB)

Trouens, daar is geen vergelyking tussen mense se sondes en God se genade nie. Die sonde is soos ’n wrede baas wat oor ons heers en ons uiteindelik doodmaak. Maar God se wonderlike goedheid heers oor ons elkeen wat deur Hom vrygespreek is. Dit is natuurlik net te danke aan Jesus Christus dat ons vir altyd sal lewe. Hy is nou die Here oor ons hele lewe.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:21 in konteks