Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 5:2 Die Boodskap (DB)

En dit alles is aan ons Here Jesus Christus te danke. Deur ons geloof het Hy gesorg dat ons nou in ’n splinternuwe verhouding met God staan. Ons leef nou dag vir dag net uit sy goedheid. Daarom is ons baie bly en opgewonde. Want ons weet dat God se nuwe wêreld op ons wag. Daar sal ons sy heerlikheid sien.

Lees volledige hoofstuk Romeine 5

Kyk Romeine 5:2 in konteks