Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 3:27 Die Boodskap (DB)

Wie kan dit nou nog waag om te spog oor hulle gehoorsaamheid aan die wet? Dit help in elk geval nie. Al wat nou saak maak, is geloof. Dit gaan glad nie meer oor wat óns alles vir God doen nie, maar wat Hý vir ons doen.

Lees volledige hoofstuk Romeine 3

Kyk Romeine 3:27 in konteks