Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:20 Die Boodskap (DB)

Ek het vir my een doel voor oë gestel: ek moes in plekke gaan preek waar mense nog glad nie van Christus gehoor het nie. Dit is nie my taak om die evangelie te gaan verkondig waar mense al klaar die evangelie bekendgemaak het nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:20 in konteks