Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 13:9 Die Boodskap (DB)

Al die voorskrifte in die wet - jy mag nie ’n seksuele verhouding met iemand buite jou huwelik hê nie; jy mag nie iemand anders vermoor nie; jy mag nie iets vat wat nie aan jou behoort nie; jy mag nie dinge begeer wat nie joune is nie, en al die ander voorskrifte - kan in een enkele sin saamgevat word: jy moet vir jou medemens net soveel omgee soos vir jouself.

Lees volledige hoofstuk Romeine 13

Kyk Romeine 13:9 in konteks