Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 13:3 Die Boodskap (DB)

’n Mens hoef natuurlik nie vir die owerhede bang te wees as jy hulle wette gehoorsaam nie. As jy egter ’n wetsoortreder is, het jy rede om benoud te wees. Terloops, dit is baie maklik om op goeie voet met die owerhede te wees: kom net al jou verpligtings getrou na. Dan sal hulle selfs sê dat jy ’n voorbeeldige landsburger is.

Lees volledige hoofstuk Romeine 13

Kyk Romeine 13:3 in konteks