Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 10:8 Die Boodskap (DB)

Moses het immers al gesê: “God se goeie nuus, sy woord van redding, is hier. Dit is so naby aan jou soos om die regte woorde vir God te sê. Dit is so naby aan jou soos om met jou hele hart in God te glo.”Ek maak hierdie goeie nuus oral bekend.

Lees volledige hoofstuk Romeine 10

Kyk Romeine 10:8 in konteks