Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 10:6 Die Boodskap (DB)

Maar hy sê dat wanneer jy al jou vertroue in God stel om jou van jou sondes vry te spreek, dinge heeltemal anders verloop. As jy in God glo, weet jy dat Christus die hele tyd naby is. Dan is dit nie meer nodig om te wonder of iemand na die hemel toe moet opklim om Christus daar te gaan soek om Hom na ons toe af te bring nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 10

Kyk Romeine 10:6 in konteks