Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 10:4 Die Boodskap (DB)

Sonder Christus help dit niks dat mense die wet probeer hou nie. Hy gee betekenis en inhoud aan alles wat die wet sê. Elkeen wat in Hom glo, word deur God vrygespreek sonder dat hulle dit verdien.

Lees volledige hoofstuk Romeine 10

Kyk Romeine 10:4 in konteks