Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 10:14 Die Boodskap (DB)

Jy kan nie die Here vra om jou te help as jy nog nie eens weet wie Hy is nie. En hoe kan jy weet wie Hy is as jy nog nooit van Hom gehoor het nie? En hoe kan mense van Hom hoor as daar niemand is om hulle van Hom te vertel nie?

Lees volledige hoofstuk Romeine 10

Kyk Romeine 10:14 in konteks