Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:4 Die Boodskap (DB)

Toe Jesus na sy kruisiging uit die dood opgestaan het, het die Heilige Gees aan Hom die heel belangrikste posisie in die hemel gegee. Hy is daar in die hemel triomfantlik as die Seun van God aangewys. Daarom besit Hy nou al die mag in die hemel en op die aarde.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:4 in konteks