Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:24 Die Boodskap (DB)

God laat egter nie toe dat mense sy groot Naam deur die modder sleep nie. Daarom het Hy besluit om hierdie mense te straf deur hulle aan hulle eie lot oor te laat. Nou leef hulle al hulle sondige begeertes na hartelus uit. Die gevolg: hulle het erger as ’n klomp varke geword omdat hulle meedoen aan elke denkbare vorm van seksuele losbandigheid.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:24 in konteks