Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:18 Die Boodskap (DB)

Uit sy hemelse woonplek wys God dat Hy baie kwaad is oor al die sondige dinge wat die mense hier op die aarde aanvang. Hulle verruil die waarheid vir leuens.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:18 in konteks