Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:13 Die Boodskap (DB)

Weet julle hoeveel keer ek al probeer het om na julle toe te kom? Tot nou toe het daar elke keer iets voorgeval. Maar hou moed, ek is op pad. Ek beplan om ook daar in Rome vir julle en vir ander mense van Christus te vertel. Op hierdie manier sal daar ook by julle ’n ryk oes vir die Here ingesamel word.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:13 in konteks