Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:1 Die Boodskap (DB)

Van Paulus. Ek dien Christus Jesus. Hy het my aangestel as apostel. Dit is my taak om God se goeie nuus oral bekend te maak.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:1 in konteks