Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:19 Die Boodskap (DB)

Kyk, hierdie perde het nie met hulle laat speel nie! Hulle was baie sterk. Hulle krag het veral in hulle sterte gelê en in hulle monde wat so vuur spoeg. Hulle sterte was soos slange met die verskriklikste koppe. Waar hulle jou raak pik, is daar ’n gapende wond.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:19 in konteks