Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:17 Die Boodskap (DB)

Ek kon die perde en hulle ruiters duidelik in ’n gesig voor my sien. Elke ruiter het ysterplate oor sy bors en maag gedra, reg vir oorlog. Die plate het soos vuur gelyk met blou en geel vlekke. Elke perd se kop het gelyk soos dié van ’n leeu wat alles wil verskeur. Vuur met rook en swaelwolke het uit hulle monde geborrel.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:17 in konteks