Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:13 Die Boodskap (DB)

Toe weerklink die sesde engel se trompet. Ek hoor toe ’n stem uit die rigting van die vier horings op die vier hoeke van die goue altaar. Die altaar het voor God gestaan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9

Kyk Openbaring 9:13 in konteks