Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:5 Die Boodskap (DB)

Die engel maak toe die bak vol met brandende kole van die altaar af. Hy keer dit toe op die aarde om met merkwaardige gevolg. Blitse het geslaan, die donder het gedreun, mense het geskree en die aarde het gebewe.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8

Kyk Openbaring 8:5 in konteks