Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:3 Die Boodskap (DB)

’n Ander engel verskyn toe ook op die toneel. Hierdie engel het ’n goue bak vasgehou en by die altaar gaan staan. ’n Klomp wierook, wat baie lekker ruik, is vir die engel gegee. Dit is saam met die gebede van al God se mense op die goue altaar gesit. Die altaar het reg voor God gestaan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8

Kyk Openbaring 8:3 in konteks